Gene Louw

Buitemuurse Aktiwiteite

Laerskool Gene Louw is trots op al hul sportspanne en beskou elke verteenwoordigende span as ambassadeurs van ons skool. Ons glo in ʼn gesonde balans tussen die akademiese, emosionele, fisiese en geestelike ontwikkeling van ʼn kind en bied ons leerders ʼn verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, onder leiding van top afrigters en opvoeders, om aan deel te neem.

Leerders kan aan die volgende aktiwiteite deelneem wat deur die skool aangebied word:

Kobus Louw

Jana Schoeman

Morné Nieman

Seuns

Hans Smuts

Dogters

Jurgen Schietekat

Marinda Strydom

Atletiek

Johan Bezuidenhoudt

Eliska Groenewald

Landloop

Skaak

Linda Bridger
Esbe Louw

Junior Koor en Senior Koor

Marietjie Martinson

Klavier, Blokfluit, Kitaar, Dwarsfluit en Musiekteater (Sang)

Marietjie Martinson
(Lesse tydens skoolure)

Kuns - Graad 1

Annelie Joubert

Kunsklasse na-ure
(Beperkte spasie, klein kwartaallikse fooi van toepassing)

Kuns - Graad 2

Mariska Venter

Kunsklasse na-ure
(Beperkte spasie, klein kwartaallikse fooi van toepassing)

Kuns - Graad 3

Elré Smit

Kunsklasse na-ure
(Beperkte spasie, klein kwartaallikse fooi van toepassing)

Kuns - Gr. 4-7

Zita van Zyl

Kunsklasse na-ure
(Beperkte spasie, klein kwartaallikse fooi van toepassing)

Gene Louw

Privaat Aktiwiteite

Om ons leerders groter blootstelling en ʼn wyer verskeidenheid opsies te bied, kan leerders ook aan die volgende aktiwiteite deelneem wat na-ure privaat aangebied word by die skool deur buite partye. Hierdie aktiwiteite is aan privaatfooie onderhewig.

Vir meer inligting oor die privaat aktiwiteite,
kontak gerus die betrokke afrigter of organiseerder direk.

Robotixkids

Erus Pretorius

Musieklesse

Privaat lesse, na-ure:
Klavier, Blokfluit, Kitaar en Musiekteater (Sang)

Karate

Hennie Bosman
021 913 3084

Bullzeye Archery

Carlette
083 406 1430

RBD Ruth Brown Dance

Ruth Brown
021 930 7723

Crafty Kids

Zita van Zyl
084 059 3949

Labarré Finishing & Modelling School

Labarré Meissenheimer
082 785 7747

Eazy Stitch™ Kidz Handcraft

Amelia Mongie
084 504 9080

Energy School of Dancing

Teresia de Jongh-Duckitt
083 540 1805

Yussuf Tennis Academy

Barakamfitiye Yussuf
084 508 4465

Pottebakkery

Zita van Zyl
084 059 3949

Noviekidz

Elré Smit
076 378 6639

Nina Smit
062 089 7831