Welkom by ons

Ondersteunersklubs

Krieket

Wie Is Ons?

By die Gene Louw Krieketondersteunersklub wil ons graag ʼn liefde vir Krieket by die kinders van Gene Louw kweek, asook die waardes van die skool deur om Krieket uit te brei en te ondersteun.

Ons wil Krieket by die skool bevorder en aanmoedig deur fondse te verseker (organiseer en help met fondsinsamelings, ens.) om die jong Krieketspelers van ons skool by te staan ​​om hul drome en volle potensiaal te bereik.

Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub

Alle ouers wie se kinders krieket speel is welkom om deel te word van die klub.