Welkom by ons

Ondersteunersklubs

Welkom by ons

Ondersteunersklubs

Netbal

Wie Is Ons?

Die Gene Louw Netbal Ondersteunersklub is gestig in 2016. Wat begin het as ‘n “Ouer Gemmenskap & Wyn Klub” het gou ontwikkel tot ’n beduidende groep wat bygedra het tot die ontwikkeling van alle dinge wat verband hou met Gene Louw Netbal en om bystand aan leerders te bied.

Ons doel en missie is om die Netbalgemeenskap bymekaar te bring en om die afrigtingspan, sowel as ons Netbalspelers, te help om die hoogste vlak moontlik te bereik. Hiermee saam kom groot vasberadenheid, toewyding en harde werk. En die belangrikste, die liefde vir die spel en die liefde van ons Genies-gees!

Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub

Aangesien dit ‘n ondersteunersklub is, is dit oop vir almal in ons Netbalgemeenskap by Gene Louw. Ons het WhatsApp groepe volgens grade gestig. Hierdie groepe sal ‘n deurlopende kommunikasieplatform wees totdat u dogter Graad 7 verlaat waar inligting rondom betrokkenheid en ouerondersteuning soos nodig gekommunikeer word.

Kontak Besonderhede

Leer Jou Ondersteunersklub Ken

Ontmoet asseblief ons huidige raad. Vir enige inligting en bystand kontak asseblief hierdie dames.