Welkom by ons

Ondersteunersklubs

Tennis

Wie Is Ons?

Die Gene Louw Ondersteunersklub wil graag hê dat alle ouers van ons Tennisgemeenskap by ons aansluit.

Tennis kan ‘n individuele sport wees, maar by die klub wil ons dit ‘n spansport maak.

Neem deel as ‘n gesin, neem deel as vriende, en – die belangrikste – kom geniet die sport saam met ons!

Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub

Ouers van alle leerders wat Gene Louw verteenwoordig in Tennis of betrokke wil raak by Gene Louw Tennis kan aansluit by hierdie klub. Gene Louw-opvoeders is natuurlik ook welkom.