Sedert 1984

Laerskool Gene Louw

By Laerskool Gene Louw glo ons daarin om voort te bou op ons stewige fondament en prestasies van die verlede. ‘n Belegging in die onderwys is ‘n belegging in die toekoms; daarom wil ek elke ouer en opvoeder bedank wat deur die jare in Gene Louw belê het en dit steeds doen.

Ons Strewe – Na Liefde, Geloof & Kennis

Kwartale 2024

NB: Kwartaal datums is onderhewig aan moontlike veranderinge deur die WKOD.

1

Kwartaal

17 Januarie – 20 Maart 2024

2

Kwartaal

3 April – 14 Junie 2024

3

Kwartaal

9 Julie – 20 September 2024

4

Kwartaal

1 Oktober – 11 Desember 2024
}

Skooltye 2024

Aanvangstyd vir alle grade
07:45

Graad 1-3

Uitkomtye

Gr. 1 & 2:
13:15

Gr. 3:
13:15 – Dinsdag/Vrydag
13:45 – Maandag/Woensdag/Donderdag

Graad 4-7

Uitkomtye

Gr. 4 & 5:
14:00 – Maandag-Donderdag
13:30 – Vrydag

Gr. 6 & 7:
14:15 – Maandag-Donderdag
13:45 – Vrydag