Sedert 1984
Laerskool Gene Louw
“By Laerskool Gene Louw glo ons daarin om voort te bou op ons stewige fondament en prestasies van die verlede.
‘n Belegging in die onderwys is ‘n belegging in die toekoms; daarom wil ek elke ouer en opvoeder bedank wat deur die jare in Gene Louw belê het en dit steeds doen.”
Ons Strewe – Na Liefde, Geloof & Kennis
skooltye 2026
Graad 1-3
Graad 1 & 2:
Ma.-Vr.: 07:45-13:15
Graad 3:
Di./Vr.: 07:45-13:15
Ma./Wo./Do.: 07:45-13:45
Graad 4-7
Graad 4 & 5:
Ma.-Do.: 07:45-14:00
Vr.: 07:45-13:30
Graad 6 & 7:
Ma.-Do.: 07:45-14:15
Vr.: 07:45-13:45
Kwartaal 1
14 Januarie-27 Maart 2026
Kwartaal 2
8 April-26 Junie 2026
Kwartaal 3
21 Julie-23 September 2026
Kwartaal 4
06 Oktober-09 Desember 2026
Kwartale 2026
NB: Kwartaaldatums is onderhewig aan moontlike veranderinge deur die WKOD.
Klik, hou en draai om rond te kyk of Klik op INFO [ ] in die regter boonste hoek van die foto vir ‘n volskerm-aansig.
Ons Trotse Borge






































