Gemeenskapsprojekte
Gemeenskaps-
projekte
Gemeenskapsprojekte
Gemeenskaps-
projekte
Laerskool Gene Louw gee graag terug
Genies gee om!
Laerskool Gene Louw gee graag vir die gemeenskap terug in die vorm van ʼn paar gemeenskapsprojekte per jaar. Ons betrek ons leerders hierby om hulle van jongs af reeds die waarde en vreugde daarvan om te gee en te help waar jy kan, te leer.
Nelson Mandela-dag
Prefekte maak kospakkies vir ʼn kleuterskool.
Ouetehuisdag
Vier ouetehuise besoek die skool vir ʼn middag van bederf.
Eco Brick-projek
Insameling van ‘eco bricks’ vir ʼn omgewingsvriendelike bouprojek in die Waterfront.
Wêreldboekedag
Insameling van boeke vir biblioteke in behoeftige areas.
Kaalvoetdag
Insameling van skoene.
Drive-Through Silly Scarf-dag
Insameling van serpe, musse en handskoene vir behoeftiges.
Santa Shoebox-projek
Insameling en voorbereiding van meer as 60 Santa Shoeboxes.
Nelson Mandela-dag
Prefekte maak kospakkies vir ʼn kleuterskool.
Kaalvoetdag
Insameling van skoene.
Ouetehuisdag
Vier ouetehuise besoek die skool vir ʼn middag van bederf.
Drive-Through Silly Scarf-dag
Insameling van serpe, musse en handskoene.
Eco Brick-projek
Insameling van ‘eco bricks’ vir ʼn omgewingsvriendelike bouprojek in die Waterfront.
Santa Shoebox-projek
Insameling en voorbereiding van meer as 60 Santa Shoeboxes.
Wêreldboekdag
Insameling van boeke vir biblioteke in behoeftige areas.
BREAKTHROUGH
Van die Gene Louw-ouers het ook uit eie inisiatief ʼn gebed- en ondersteuningsgroep, Breakthrough, gestig wat gesinne uit ons gemeenskap bystaan waar hulle kan. Hierdie groep reël op ʼn gereelde basis kosinsamelings ten bate van gesinne binne die skool.
Breakthrough-gebedsgroep
’n Groep ouers vergader elke Donderdagoggend om 07:45 in die personeelkamer om vir die skool en sy opvoeders en leerders te bid.
Giving Fridays/kosinsameling
Een keer per kwartaal, as deel van ’n kultuur van omgee, samel die skool kruideniersware in om onder huishoudings in nood te verspei. ’n Groep ouers help elke tweede week met die pak van kruidenierswaresakke.
Skoolkos vir honger mae
Verskeie Gene Louw-huishoudings ervaar finansiële druk, met kinders wat honger skool toe kom. Ouers maak beurte om skoolkos vir hierdie leerders te voorsien (elke vrywilliger word ongeveer een week per kwartaal toegeken wanneer hulle kospakkies moet voorberei en skool toe stuur).
Bykomende ondersteuning
Verdere hulp word op ’n ad hoc-basis verleen, byvoorbeeld met skryfbehoeftes, skooluniforms, verjaarsdae, kampe en spesiale dae by die skool.