Buitemuurse Aktiwiteite
Laerskool Gene Louw is trots op al ons sportspanne en beskou elke verteenwoordigende span as ambassadeurs van ons skool. Ons glo in ʼn gesonde balans tussen die akademiese, emosionele, fisiese en geestelike ontwikkeling van ʼn kind en bied ons leerders ʼn verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite, onder leiding van top afrigters en opvoeders, om aan deel te neem.
Klik op ‘Kalender’ onder gepaste sportkode vir bepalingsdatums.
Verwys na buitemuurse programme onder gepaste ouderdomsgroep vir oefenprogram vir die seisoen.