Gene Louw

Privaat Aktiwiteite

Om ons leerders groter blootstelling en ʼn wyer verskeidenheid opsies te bied, kan leerders ook aan die volgende aktiwiteite deelneem wat na-ure privaat aangebied word by die skool deur buite partye. Hierdie aktiwiteite is aan privaatfooie onderhewig.

Vir meer inligting oor die privaat aktiwiteite,
kontak gerus die betrokke afrigter of organiseerder direk.

Bullzeye Archery

Crafty Kids

Eazy Stitch™ Kidz Handcraft

Energy School of Dancing

Karate

Labarré Finishing & Modelling School

Musieklesse

Noviekidz

Pottebakkery

RBD Ruth Brown Dance

Robotixkids

Yussuf Tennis Academy