Atletiek
Wie Is Ons?
By die GenieFit Atletiek Ondersteunersklub glo ons dat atletiek nie noodwendig ‘n eensame sport moet wees omdat dit ‘n individuele sport is nie.
Sluit by ons aan vir lekker geesbou-aktiwiteite soos die Durbanville Park Run, of borg ‘n paar verversings by ‘n Landloopgeleentheid.
Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub
Ouers van Gr. 4-7-leerders wat Gene Louw verteenwoordig by Landloop, sowel as die ouers van leerders van alle grade wat gekies is vir die Gene Louw-Atletiekspan, is welkom om by ons aan te sluit.
- Voorsitter
Rickus Nel - Sekretaris
Pauline Nel - E-pos
pauline.nel@psg.co.za