Netbal
Wie Is Ons?
Die Gene Louw Netbal Ondersteunersklub is in 2016 gestig. Wat begin het as ‘n “Ouergemeenskap & Wynklub” het gou ontwikkel tot ’n beduidende groep wat bydra tot die ontwikkeling van alle dinge wat verband hou met Gene Louw Netbal en bystand aan spelers bied.
Ons doel en missie is om die Netbalgemeenskap bymekaar te bring en om die afrigtingspan, sowel as ons Netbalspelers, te help om die hoogste vlak moontlik te bereik. Hiermee saam kom groot vasberadenheid, toewyding en harde werk. En die belangrikste, die liefde vir die spel en ons Genie-gees!
Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub
Aangesien dit ‘n ondersteunersklub is, is dit oop vir almal in ons Netbalgemeenskap by Gene Louw. Ons het WhatsApp-groepe volgens grade gestig. Hierdie groepe sal ‘n deurlopende kommunikasieplatform wees totdat u dogter Graad 7 verlaat waar inligting rondom betrokkenheid en ouerondersteuning soos nodig gekommunikeer word.
KontakBesonderhede
WhatsApp-groepe
Vind asseblief die skakels na die groepe hieronder.
- Graad 1
https://chat.whatsapp.com/GfP7MQUFUsF5YqcyEv6Vgk - Graad 2
https://chat.whatsapp.com/IaO2J12ytHIHGTqqMl1AYR - Graad 3
https://chat.whatsapp.com/DT7YSHBabDDBoNH3fY5uZo - Graad 4
https://chat.whatsapp.com/L0WS0qtHKgq7SuWl7aT1PO - Graad 5
https://chat.whatsapp.com/G24IjDXVJim7HuqrZoZAdi - Graad 6
https://chat.whatsapp.com/BlS4IFUkJ6K5KvObS9MBJK - Graad 7
https://chat.whatsapp.com/FJKQ1AwGIJC6gx4QGcwCMo
Leer Jou Ondersteunersklub Ken
- Voorsitter & Finansies
Elané van Loggerenberg: 072 203 3716 - Ondervoorsitter
Annerie van Niekerk: 071 852 1981 - Sekretaris
Yolandé Bester: 072 460 2007