
Bergfiets
Wie Is Ons?
Dit is ons wedersydse verbintenis om ‘n prettige, ondersteunende jeuggemeenskap te skep waar die ryers ‘n liefde vir fietsry ontwikkel.
Gene Louw het in 2024 vir die eerste keer aan skole-MTB as ‘n amptelike skoolsport deelgeneem, en uitstekend gevaar. Ons doelwit vir ons eerste seisoen was om ’n toegewyde, entoesiastiese span te vestig wat werklik die skool se jaartema van #GeniesMove2024 vergestalt, en om die eerste interskole-byeenkoms by Bloemendal met 200 ryers van verskeie Durbanville-skole aan te bied.
Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub
Enigiemand is welkom om by die ondersteunersklub aan te sluit. Indien u belang stel, kontak gerus die volgende lede:
- Voorsitter
Pierre Muller - Sekretaris
Leleune Wolfaardt - Tesourier
Charles Smal - E-pos
sport@genelouw.co.za


