Rugby
Wie Is Ons?
Ons is ʼn groep ouers wat ʼn liefde en passie vir Rugby het en ons wil dit graag met beide ouers en leerders deel om die sport saam te geniet.
Ons bly in kontak om te verseker dat almal by die sportdae kan wees om hul ondersteuning te bied en om die dag vol pret te maak vir almal.
Ons gaan kyk nie Rugby as afsonderlike ouers nie, maar as ʼn Rugby-gesin. So skep ons die bewustheid dat Rugby nie net ʼn sport is nie, maar ʼn leefstyl.
Hoe Om Deel Te Word Van Hierdie Klub
Almal is welkom om aan te sluit by die ondersteunersklub. Indien u belang stel, kontak gerus die volgende lede.
- Voorsitter
Hugo Kotze: 072 247 7854
